vuurrooi [boodskap #135999] |
Fri, 19 March 2021 14:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vuurrooi
Afbreking: vuur•rooi
Samestelling: vuur + rooi
Byvoeglike naamwoord: vuurrooi
Attributief: vuurrooie
Betekenis:
• So rooi soos die kleur van vuur.
Gebruik:
• As jou vyand honger is, gee hom iets om te eet; as hy dors is, gee hom iets om te drink; want deur dit te doen, maak jy hom vuurrooi van skaamte. [Romeine 12:20]
Sinoniem:
• vlamrooi
Vertaling:
Engels: fiery red
Nederlands: vurig rood
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|