seemyl [boodskap #135995] |
Fri, 19 March 2021 13:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
seemyl
Afbreking: see•myl
Samestelling: see + myl
Selfstandige naamwoord: seemyl
Meervoud: seemyle
Verkleinwoord: seemyltjie
Meervoud van verkleining: seemyltjies
Betekenis:
• 'n Eenheid vir afstand ter see, gedefinieer as 1852 meter.
Gebruik:
• As 'n skip teen een knoop vaar, lê dit 'n afstand van een seemyl per uur af.
Afkorting:
• sm.
Vertaling:
Engels: nautical mile
Nederlands: zeemijl
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|