verhoognaam [boodskap #135992] |
Thu, 18 March 2021 20:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verhoognaam
Afbreking: ver•hoog•naam
Samestelling: verhoog + naam
Uitspraak: /fərˈɦʊə̯χˌnɑːm/
Selfstandige naamwoord: verhoognaam
Meervoud: verhoogname
Verkleinwoord: verhoognaampie
Meervoud van verkleining: verhoognaampies
Betekenis:
• Die naam wat 'n akteur of sanger gebruik as hy/sy optree.
Gebruik:
• Snotkop is die verhoognaam van Francois Henning, 'n bekende Afrikaanse en Sotho sanger.
Sinoniem:
• skuilnaam
Vertaling:
Engels: stage name
Nederlands: artiestennaam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|