wetstoepasser [boodskap #135988] |
Thu, 18 March 2021 19:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wetstoepasser
Afbreking: wets•toe•pas•ser
Samestelling: wet + -s- + toepasser
Uitspraak: /ˈvɛts.tu.pa.sər/
Selfstandige naamwoord: wetstoepasser
Meervoud: wetstoepassers
Verkleinwoord: wetstoepassertjie
Meervoud van verkleining: wetstoepassertjies
Betekenis:
• 'n Persoon wat die wet toepas.
Gebruik:
• Omkopery en teistering van die publiek deur wetstoepassers is besig om 'n epidemie te word.
Sinoniem:
• wetshandhawer
Hiponiem:
• konstabel
• polisiebeampte
• verkeersbeampte
• verkeerskonstabel
Verwant:
• wetstoepassing
Vertaling:
Engels: law enforcer
Nederlands: politie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|