Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opstandeling
opstandeling [boodskap #135986] Thu, 18 March 2021 14:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
opstandeling
Afbreking: op•stan•de•ling
Samestelling: opstand + -eling
Uitspraak: /ˌɔpˈstan.də.lɪŋ/


Selfstandige naamwoord: opstandeling
Meervoud: opstandelinge

Betekenis:
• Iemand wat in opstand kom. Persoon wat hom (dikwels met geweld) teen die heersende gesag verset.

Gebruik:
• Jesus is in sy tyd as 'n opstandeling beskou en is dan ook daarvoor tereggestel.

Sinoniem:
• insurgent
• oproermaker
• rebel

Vertaling:
Engels: insurgent, rebel, insurrectionist
Nederlands: opstandeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kompetering
Volgende onderwerp: opstand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:37:06 UTC 2025