dolomiet [boodskap #135983] |
Wo, 17 Maart 2021 19:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dolomiet
Afbreking: do•lo•miet
Selfstandige naamwoord: dolomiet
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Kalkagtige mineraal en gesteente; magnesiese kalkklip.
Gebruik:
• Dolomiet is 'n algemene probleem in die gebied en sinkgate kom algemeen voor.
Sinoniem:
• jonasklip
• olifantklip
Afgelei:
• dolomieties
• dolomietgrot
• dolomietrots
• dolomietveld
Vertaling:
Engels: dolomite, magnesian limestone
Nederlands: dolomiet
Nota:
• Vernoem na die Franse geoloog Déodat Gratet de Dolomieu.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|