Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jennifer ; die Grootwild Jagter.
Jennifer ; die Grootwild Jagter. [boodskap #14583] Tue, 12 May 1998 00:00
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Jennifer, Dit lyk vir my hulle het ook bobbejane in California. Die tannie met die kappie

Ja, hulle het onlangs naar die Suide gekom vanuit Kanada, waar hulle hul gatte afgevries het in die laaste winter toe Tannie Gloudina geen krag het om hulle pap warm te maak nie. (Jennifer)


Vanuit California kom hierdie Durbaniet en klim sommer in onder die beskermde wild spesies !
Eerste op haar kerfstok is die groot Gloukedina, 'n rare spesie van die toendras. (Verlangs familie van die Yetti)

Jennifer, as jy ammo soek, daar is nog baie in Minnesota en elders. Jy het alreeds jou mede jagter Önrusstoker" ontmoet. Pasop net vir die Leeuerdts in die ruigtes! EN wag tot jy die Jacobinas van Rhodes raakloop. (Take no prisoners)

Groete
Kobus

(Have they repaired the St. Andreas fault yet?)
Vorige onderwerp: spam
Volgende onderwerp: Zeg, Hilda.... :-)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 05:49:38 UTC 2024