kaalhand [boodskap #135976] |
Wo, 17 Maart 2021 13:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kaalhand
Afbreking: kaal•hand
Samestelling: kaal + hand
Bywoord: kaalhand
Betekenis:
• Sonder gereedskap of 'n wapen in die hand.
Gebruik:
• Die geharde manne van die Kalahari kan 'n gemsbok kaalhand vang.
Wisselvorm:
• kaalhande
Sinoniem:
• ongewapen
• ongewapend
Vertaling:
Engels: bare hand
Nederlands: blote hand
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|