rittel [boodskap #135975] |
Wo, 17 Maart 2021 13:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rittel
Afbreking: rit•tel
Werkwoord: rittel
Verlede tyd: het gerittel
Betekenis:
• Bewe of skud.
Gebruik:
• Sy tande bewe en sy beentjies rittel van die snerpende koue.
Sinoniem:
• beef
• bewe
• klap
• ril
• sidder
• skud
• tril
Afgelei:
• ritteldans
• ritteling
• ritteltit
• ritteltits
Vertaling:
Engels: to quiver, shiver, shake, tremble
Nederlands: rittel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|