misken [boodskap #135974] |
Wo, 17 Maart 2021 13:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
misken
Afbreking: mis•ken
Uitspraak: /məsˈkɛn/
Werkwoord: misken
Verlede tyd: het misken
Teenwoordige deelwoord: miskennende
Betekenis:
• Om iets nie te erken of na waarde te skat nie.
Gebruik:
• As mense nie vir hulle basies vryhede opstaan nie, sal hulle menseregte toenemend misken word.
Sinoniem:
• benadeel
• ignoreer
• geringskat
• miskyk
• onderdruk
• onderskat
• onderwaardeer
• ontken
• verontreg
Afgelei:
• miskenning
Vertaling:
Engels: to ignore, disregard, misjudge
Nederlands: miskennen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|