Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gedaante
gedaante [boodskap #135973] Wo, 17 Maart 2021 13:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20806
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gedaante
Afbreking: ge•daan•te
Uitspraak: /χəˈdɑːn.tə/


Selfstandige naamwoord: gedaante
Meervoud: gedaantes
Verkleinwoord: gedaantetjie
Meervoud van verkleining: gedaantetjies

Betekenis:
• 'n Mens of dier se uiterlike voorkoms, of figuurlik, 'n ongewone vorm of verskynsel.

Gebruik:
• 'n Spook is 'n deurskynende wese in 'n menslike gedaante wat snags ronddwaal.

Sinoniem:
• figuur
• geesverskyning
• gestalte
• hersenskim
• liggaamsbou
• liggaamsvorm
• postuur
• skim
• skrikbeeld
• spookbeeld
• uiterlike
• verskyning
• verskynsel

Afgelei:
• gedaanteverandering
• gedaantewisseling

Vertaling:
Engels: figure, shape, form; appearance, vision, ghost
Nederlands: gedaante

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werksaam
Volgende onderwerp: misken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 29 11:29:29 MGT 2024