Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werksaam
werksaam [boodskap #135972] Wo, 17 Maart 2021 12:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
werksaam
Afbreking: werk•saam
Samestelling: werk + saam
Uitspraak: /ˈvɛrk.sɑːm/


Byvoeglike naamwoord: werksaam
Vergrotende trap: werksamer
Oortreffende trap: werksaamste
Attributief: werksame

Betekenis:
• Wat 'n werk beoefen.
• Wat tans besig is om hard te werk.

Gebruik:
• By watter maatskappy is jy werksaam?
• Hy sit nooit stil nie en is altyd bedrywig en werksaam.

Sinoniem:
• aktief
• arbeidsaam
• bedrywig
• besig
• fluks
• hardwerkend
• operatief
• vlytig
• werkend
• ywerig

Afgelei:
• selfwerksaam
• werksaamheid

Vertaling:
Engels: active, operative, laborious
Nederlands: werkzaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inlei
Volgende onderwerp: gedaante
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 23:46:10 MGT 2024