Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inlei
inlei [boodskap #135971] Wo, 17 Maart 2021 12:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inlei
Afbreking: in•lei
Samestelling: in + lei
Uitspraak: /ˈən.ləi̯/


Werkwoord: lei in, inlei
Verlede tyd: het ingelei
Teenwoordige deelwoord: inleidende

Betekenis:
• 'n Begin maak aan 'n verhaal, boek, optrede, ens.
• Na die binnekant neem.

Gebruik:
• Wie kan die debat vir ons inlei?
• Die skape word in die stal ingelei.

Sinoniem:
• bekendstel
• binnebring
• binnelei
• inbring
• inisieer
• inneem
• invat
• invoer
• vooruitloop

Afgelei:
• inleibuis
• inleidend
• inleiding
• inleidster
• inleier

Vertaling:
Engels: to usher in, introduce; to preface
Nederlands: inleiden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aflewer
Volgende onderwerp: werksaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 23:29:26 MGT 2024