aflewer [boodskap #135970] |
Wo, 17 Maart 2021 07:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aflewer
Afbreking: af•le•wer
Werkwoord: lewer af, aflewer
Verlede tyd: het afgelewer
Betekenis:
• Iets êrens heen neem en daar los.
Gebruik:
• Kan julle my bestelling tuis aflewer asseblief?
Sinoniem:
• afgee
• aflaai
• besorg
• bring
• karwei
• oorgee
• oorbring
• transporteer
Afgelei:
• afleweraar
• aflewerbaar
• aflewering
• afleweringsbode
• afleweringsvoertuig
• afleweringswa
Vertaling:
Engels: to deliver, drop off
Nederlands: afleveren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|