Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » subsidie
subsidie [boodskap #135969] Di, 16 Maart 2021 20:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
subsidie
Afbreking: sub•si•die
Uitspraak: /ˌsœpˈsi.di/


Selfstandige naamwoord: subsidie
Meervoud: subsidies
Verkleinwoord: subsidietjie
Meervoud van verkleining: subsidietjies

Betekenis:
• Finansiële ondersteuning, veral geldelike steun vanaf die staat of 'n amptelike instansie.

Gebruik:
• Boere wat op minder as 'n hektaar grond boer, sal vir 'n subsidie van tussen R1000 en R9000 in aanmerking kom.

Sinoniem:
• bystand
• donasie
• ondersteuning
• toelae

Afgelei:
• behuisingsubsidie
• staatsubsidie
• subsidiegeld
• subsidiestelsel
• subsidieverpligtinge

Verwant:
• subsidieer
• subsidiëring

Vertaling:
Engels: subsidy, grant
Nederlands: subsidie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: manipuleer
Volgende onderwerp: aflewer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 12:50:35 MGT 2024