Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kamas
kamas [boodskap #135967] Di, 16 Maart 2021 13:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kamas
Afbreking: ka•mas


Selfstandige naamwoord: kamas
Meervoud: kamaste
Verkleinwoord: kamassie
Meervoud van verkleining: kamassies

Betekenis:
• 'n Skut wat die onderbeen en die kuit beskerm, gewoonlik van leer.

Gebruik:
• Die ruiter dra 'n rybroek met kamaste.

Sinoniem:
• beenbedekking
• beenbekleedsel
• beenskut

Vertaling:
Engels: legging, gaiter, spat
Nederlands: beenkap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gemanipuleer
Volgende onderwerp: manipuleer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 23:34:17 MGT 2024