Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gemanipuleer
gemanipuleer [boodskap #135966] Di, 16 Maart 2021 13:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gemanipuleer
Afbreking: ge•ma•ni•pu•leer


Werkwoord: manipuleer
Verlede tyd: het gemanipuleer

Betekenis:
• Verlede deelwoord van manipuleer.

Gebruik:
• Bitcoin se pryse word erg gemanipuleer.

Vertaling:
Engels: manipulated
Nederlands: gemanipuleerd


Byvoeglike naamwoord: gemanipuleer
Attributief: gemanipuleerde

Betekenis:
• Waarop manipulasie (bedrieglike wysigings) toegepas is.

Gebruik:
• Die foto is beslis gemanipuleer!

Vertaling:
Engels: gemanipuleer
Nederlands: gemanipuleerd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongemanierd
Volgende onderwerp: kamas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 23:46:12 MGT 2024