ongemanierd [boodskap #135965] |
Di, 16 Maart 2021 10:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ongemanierd
Afbreking: on•ge•ma•nierd
Samestelling: on- + gemanierd
Byvoeglike naamwoord: ongemanierd
Vergrotende trap: ongemanierder
Oortreffende trap: ongemanierdste
Attributief: ongemanierde
Partitief: ongemanierds
Betekenis:
• Wat nie gemanierd is nie; sonder goeie maniere.
Gebruik:
• Die winkelassistent se optrede was besonder taktloos en ongemanierd.
Sinoniem:
• astrant
• onbehoue
• onbehulpsaam
• onbeleef
• onbeleefd
• ongepoets
• ongeskik
• onbeskof
• onfatsoenlik
• onhoflik
• onmanierlik
• onopgevoed
• onverfynd
Afgelei:
• ongemanierdheid
Vertaling:
Engels: impolite, rude, offensive, mannerliness
Nederlands: ongemanierd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|