plastisiteit [boodskap #135963] |
Di, 16 Maart 2021 10:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plastisiteit
Afbreking: plas•ti•si•teit
Selfstandige naamwoord: plastisiteit
Meervoud: –
Betekenis:
• Die mate waarin 'n liggaam plasties is (wat fisies of figuurlik van vorm kan verander).
Gebruik:
• 'n Verhoogde plastisiteit kan duidelik in die breine van twee- en meertalige sprekers waargeneem word.
Sinoniem:
• buigsaamheid
• elastisiteit
• kneedbaarheid
• vervormbaarheid
• vloeibaarheid
• vormbaarheid
Afgelei:
• neuroplastisiteit
Vertaling:
Engels: plasticity
Nederlands: plasticiteit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|