Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meewarig
meewarig [boodskap #135962] Ma, 15 Maart 2021 20:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
meewarig
Afbreking: mee•wa•rig


Byvoeglike naamwoord: meewarig
Vergrotende trap: meewariger
Oortreffende trap: meewarigste
Attributief: meewarige
Partitief: meewarigs

Betekenis:
• Met meegevoel; wat medelye toon.

Gebruik:
• Dan kon ek medelye met julle betoon en my kop meewarig oor julle skud. [Job 16:4]

Sinoniem:
• begrypend
• deelnemend
• empaties
• medelydend
• simpatiek
• simpatiewekkend
• verdraagsaam

Afgelei:
• meewarigheid

Vertaling:
Engels: compassionate, pitying, ruthful
Nederlands: meewarig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vertroulik
Volgende onderwerp: plastisiteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 23:25:09 MGT 2024