Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snerpend
snerpend [boodskap #135960] Ma, 15 Maart 2021 16:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
snerpend
Afbreking: sner•pend


Byvoeglike naamwoord: snerpend
Vergrotende trap: snerpender
Oortreffende trap: snerpendste
Attributief: snerpende

Betekenis:
• Wat skep, pynlik en deurdringend gevoel kan word.

Gebruik:
• Dit was laas nag snerpend koud gewees.

Sinoniem:
• bytend
• deurdringend
• snydend
• ysig

Vertaling:
Engels: biting, piercing, burning
Nederlands: snerpend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: goedertierenheid
Volgende onderwerp: vertroulik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 00:52:16 MGT 2024