sir [boodskap #135958] |
Ma, 15 Maart 2021 13:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sir
Afbreking: sir
Selfstandige naamwoord: sir
Meervoud: sirs
Betekenis:
• 'n Engelse adellike titel, of titel vir iemand wat tot ridder geslaan is.
Gebruik:
• Sir Winston Churchill was die Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk tydens die Tweede Wêreldoorlog.
Sinoniem:
• heer
Vertaling:
Engels: sir, master
Nederlands: heer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|