volstruismannetjie [boodskap #135957] |
Ma, 15 Maart 2021 09:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
volstruismannetjie
Afbreking: vol•struis•man•ne•tjie
Samestelling: volstruis + mannetjie
Selfstandige naamwoord: volstruismannetjie
Meervoud: volstruismannetjies
Betekenis:
• 'n Manlike volstruis, met swart en wit vere.
Gebruik:
• Tydens die broeityd vertoon die volstruismannetjie se voorbene rooierig.
Antoniem:
• volstruiswyfie
Vertaling:
Engels: male ostrich
Nederlands: struisvogelmannetje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|