volstruiswyfie [boodskap #135956] |
Ma, 15 Maart 2021 09:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
volstruiswyfie
Afbreking: vol•struis•wy•fie
Samestelling: volstruis + wyfie
Selfstandige naamwoord: volstruiswyfie
Meervoud: volstruiswyfies
Betekenis:
• 'n Vroulike volstruis, met vaalbruin en wit vere.
Gebruik:
• Die volstruiswyfie lê haar eiers, wat elk tot 1,45 kilogram kan weeg, in 'n eenvoudige nes in die sand.
Antoniem:
• volstruismannetjie
Vertaling:
Engels: female ostrich
Nederlands: struisvogelvrouwtje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|