Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kuskoraalboom
kuskoraalboom [boodskap #135955] Ma, 15 Maart 2021 08:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Skets van die kuskoraalboom.
Skets van die kuskoraalboom.
kuskoraalboom
Afbreking: kus•ko•raal•boom
Samestelling: kus + koraal + boom


Selfstandige naamwoord: kuskoraalboom
Meervoud: kuskoraalbome
Verkleinwoord: kuskoraalboompie
Meervoud van verkleining: kuskoraalboompies

Betekenis:
• Boom van die kus- en rivierwoude vanaf die Oos-Kaap tot in KwaZulu-Natal, Erythrina caffra.

Gebruik:
• Die kuskoraalboom dra die pragtigste oranje blomme wat in die lengte voor die blare uitloop, maar het aggressiewe wortels.

Sinoniem:
• kafferboom (verouderd, nou rassisties)
• koraalboom

Vertaling:
Engels: coast coral tree
Nederlands: kuskoraalboom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: espehout
Volgende onderwerp: volstruiswyfie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 00:31:48 MGT 2024