Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » espehout
espehout [boodskap #135954] Ma, 15 Maart 2021 07:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Espebome
Espebome
espehout
Afbreking: es•pe•hout
Samestelling: espe + hout


Selfstandige naamwoord: espehout
Meervoud: espehoute
Verkleinwoord: espehoutjie
Meervoud van verkleining: espehoutjies

Betekenis:
• Die hout van die esp (espeboom; trilpopulier).

Gebruik:
Espehout is algemeen in Europa en Noord-Amerika waar hierdie bome voorkom.

Vertaling:
Engels: aspen wood
Nederlands: espenhout

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inkluis
Volgende onderwerp: kuskoraalboom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 00:45:03 MGT 2024