Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inkluis
inkluis [boodskap #135953] Ma, 15 Maart 2021 07:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inkluis
Afbreking: in•kluis
Samestelling: in + kluis


Bywoord: inkluis

Betekenis:
• Wat ingesluit of ingereken word.

Gebruik:
• Die hele gesin, Wagter inkluis, gaan op 'n vakansie-uitstappie.

Sinoniem:
• inbegrepe
• inbegryp
• ingeslote
• inklusief
• insluitend
• meegereken

Antoniem:
• uitgesluit

Afgelei:
• inkluister

Vertaling:
Engels: included
Nederlands: incluis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitgangspunt
Volgende onderwerp: espehout
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 00:54:08 MGT 2024