energiek [boodskap #135951] |
So, 14 Maart 2021 20:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
energiek
Afbreking: e•ner•giek
Byvoeglike naamwoord: energiek
Vergrotende trap: energieker
Oortreffende trap: energiekste
Attributief: energieke
Betekenis:
• Vol energie en lewenslus.
Gebruik:
• Sy is pragtig, jeugdig en energiek!
Sinoniem:
• aktief
• baldadig
• bedrywig
• flink
• kragdadig
• lewendig
• lewenslustig
• lewenskragtig
• produktief
• werklustig
Vertaling:
Engels: energetic, lively, active
Nederlands: energiek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|