Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » terstond
terstond [boodskap #135949] So, 14 Maart 2021 19:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
terstond
Afbreking: ter•stond


Bywoord: terstond

Betekenis:
• Nou dadelik en nie later nie; sonder uitstel of om te wag.

Gebruik:
• Sy was só mooi dat hy terstond besluit het om eendag met haar te trou.

Sinoniem:
• dadelik
• meteens
• nou
• onverwyld
• onmiddellik
• oombliklik
• plotseling
• skielik
• summier

Vertaling:
Engels: immediately, at once
Nederlands: terstond

Nota:
• Bywoord van tyd.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meid
Volgende onderwerp: slaphakskeentjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 00:44:43 MGT 2024