meid [boodskap #135948] |
So, 14 Maart 2021 18:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
meid
Afbreking: meid
Selfstandige naamwoord: meid
Meervoud: meide
Verkleinwoord: meidjie
Meervoud van verkleining: meidjies
Betekenis:
• (beledigend) Ou benaming vir 'n vroulike (histories soms swart) werker of bediende.
Gebruik:
• Kytie, Kytie, Kytie, jy was nie net 'n meid nie, maar 'n ma vir my. [Koos Kombuis]
Sinoniem:
• huisbediende
• huishulp
• huiswerker
Afgelei:
• kombuismeid
• oumeid
• straatmeid
Vertaling:
Engels: maid
Nederlands: meid
Nota:
• Die woord het by sommige mense 'n rassistiese inslag gevind, en word lank nie meer in goeie geselskap gebruik nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|