Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kersblusser
kersblusser [boodskap #135947] So, 14 Maart 2021 18:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kersblusser.
'n Kersblusser.
kersblusser
Afbreking: kers•blus•ser
Samestelling: kers + blusser


Selfstandige naamwoord: kersblusser
Meervoud: kersblussers
Verkleinwoord: kersblussertjie
Meervoud van verkleining: kersblussertjies

Betekenis:
• Toestel waarmee 'n kers geblus word.

Gebruik:
• As 'n mens nie 'n kersblusser het nie kan jy die kers sommer met jou vingers blus.

Sinoniem:
• kersdomper

Verwant:
• snuiter

Vertaling:
Engels: candle-extinguisher
Nederlands: kaarsendover, kaarsendomper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: roulette
Volgende onderwerp: meid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 00:16:49 MGT 2024