Asiaat [boodskap #135944] |
So, 14 Maart 2021 17:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Asiaat
Afbreking: A•si•aat
Selfstandige naamwoord: Asiaat
Meervoud: Asiate
Betekenis:
• Bewoner van Asië; persoon wat van Suidoos- of Oos-Asië afkomstig is.
Gebruik:
• Asiate het 'n belangrike bydrae tot die ontwikkeling van Suid-Afrika gelewer.
Sinoniem:
• Asiër
• Oosterling
Hiponiem:
• Afgan
• Indiër
• Indonesiër
• Japannees
• Maleisiër
• Mongool
• Siamees
• Sjinees
• Viëtnamees
Verwant:
• Asiaties
Vertaling:
Engels: person from Asia, Asian
Nederlands: Aziaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|