| fagot [boodskap #135943] |
So., 14 Maart 2021 08:36 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Fagot en 'n kontrafagot.
fagot
Afbreking: fa•got
Selfstandige naamwoord: fagot
Meervoud: fagotte
Betekenis:
• Blaasinstrument van hout met 'n dubbelriet.
Gebruik:
• Die toonmoontlikhede van die fagot is feitlik onbeperk.
Sinoniem:
• baspyp
Afgelei:
• fagotblaser
• fagottis
• kontrafagot
Vertaling:
Engels: bassoon
Nederlands: fagot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|