Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gelate
gelate [boodskap #135941] Sun, 14 March 2021 08:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gelate
Afbreking: ge•la•te


Byvoeglike naamwoord: gelate
Vergrotende trap: gelatener
Oortreffende trap: gelatenste
Attributief: gelate

Betekenis:
• Jouself aan jou lot oorgee, sonder die behoefte om daarteen te veg.

Gebruik:
• Hoe kan mens sulke swak diens net gelate aanvaar?

Sinoniem:
• aanvaardend
• berustend
• gedwee
• inskiklik
• lydsaam
• onderworpe
• verdraagsaam
• vreedsaam

Afgelei:
• gelatenheid

Vertaling:
Engels: resigned
Nederlands: gelate

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wintersonstilstand
Volgende onderwerp: uitgekose
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:44:47 UTC 2025