Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toppunt
toppunt [boodskap #135937] Sat, 13 March 2021 18:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
toppunt
Afbreking: top•punt
Samestelling: top + punt


Selfstandige naamwoord: toppunt
Meervoud: toppunte
Verkleinwoord: toppuntjie
Meervoud van verkleining: toppuntjies

Betekenis:
• Die hoogste punt.
• (figuurlik) Die ergste graad van iets.

Gebruik:
• Ons het tot op die toppunt van die berg geklim.
• Dit is die toppunt van suinigheid!

Sinoniem:
• apeks
• hoogtepunt
• klimaks
• kroon
• kruin
• limiet
• piek
• spits
• uiterste
• top

Vertaling:
Engels: top, peak, summit, apex, pinnacle
Nederlands: toppunt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: presteer
Volgende onderwerp: triomf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 23:24:20 UTC 2025