presteer [boodskap #135936] |
Sat, 13 March 2021 18:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
presteer
Afbreking: pre•steer
Werkwoord: presteer
Verlede tyd: het gepresteer
Betekenis:
• 'n Prestasie behaal; 'n oortuigende sosiale bydrae lewer.
Gebruik:
• As jy kan lees kan jy presteer.
Sinoniem:
• behaal
• bereik
• regkry
• slaag
• uitmunt
• uitstaan
• verrig
Verwant:
• prestasie
• presteerder
Vertaling:
Engels: to perform, achieve, accomplish
Nederlands: presteer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|