Spam. [boodskap #14557] |
Tue, 12 May 1998 00:00 |
bi...
Boodskappe: 100 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
Jennifer Lynne wrote:
>
> Hi,
>
> My stem is vir Johan Potgieter se "gemors-pos"
> Ek het my blou gelag toe ek daaidie woordjie in die nuusgroep lees.
>
> Kobus Pietersen wrote:
>
>>> Kobus Pietersen wrote in message ...
>>>>
>>>> H.W.M. wrote in message ...
>>>> >Het niemand 'n Afrikaans woord vir "spam"? HWM
>>>> spam = bullie beef :'n woord speling op die ongewilde geblikte ham van
>> die Amerikaners.
>>>> spam = spam : (StrooiPos Aan My).
>>>> spam = skop :Sommer Klomp Ongevraagde Pos
>>>> spam = papajapos / popopos (of pôpôpos?) :die spam tref die waaier en
>> spat dan deur die hele wêreld (en beland ongevraag in nuusgroepe). Op
>> Afrikaans gebeur dit met 'n papaja
>>>> Na aanleiding van n vorige voorstel wat n drieletterwoord en pos behels
>> het, stel ek voor: twakpos. (Billy)
>>>> Ek hou nogal van die bullie beef een, maar mens kan dit
>> omvorm na boelie brief, of boel e-brief? ('n klomp/onsin e-pos)
>>>> Watter een word verkies? is daar nog voorstelle?
>>>> Ek hou die meeste van popopos! (Nico) Nog een vir popopos (Dark Man)
>>>> Hier is my stem vir pôpôpos! (John)Viva demokrasie! Ek stem vir pôpôpos
>> (kobus)
>> My stem vir pôpôpos, maar ek hou ook van papaijapos. (HWM)
>
> Ek gebruik n woord vir "spam" wat my intense gevoelens daaroor uitdruk: pespos. N rukkie terug het iemand dit ---pos genoem. Dit was vir
my baie snaaks maar ek kan insien dat sommige mense dit nie sal wil
gebruik nie. Wel, dit het my laat dink dat twakpos ook n moontlikheid is.
Billy.
-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/ Now offering spam-free web-based newsreading
|
|
|