Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blaarslaai
blaarslaai [boodskap #135930] Sat, 13 March 2021 06:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Blaarslaai
Blaarslaai
blaarslaai
Afbreking: blaar•slaai
Samestelling: blaar + slaai


Selfstandige naamwoord: blaarslaai
Meervoud: blaarslaaie
Verkleinwoord: blaarslaaitjie
Meervoud van verkleining: blaarslaaitjies

Betekenis:
• 'n Eenjarige plant met olieryke sade wat hoofsaaklik as blaargroente gekweek word, Lactuca sativa.

Gebruik:
• Om blaarslaai langer vars te hou kan dit in 'n papiersak in die yskas gebêre word.

Sinoniem:
• groenslaai
• kropslaai

Verwant:
• slaaiblaar
• slaaik(r)op

Vertaling:
Engels: lettuce
Nederlands: sla

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aansoek
Volgende onderwerp: okkupasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:56:02 UTC 2025