Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konstruktief
konstruktief [boodskap #135926] Fri, 12 March 2021 15:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
konstruktief
Afbreking: kon•struk•tief


Byvoeglike naamwoord: konstruktief
Vergrotende trap: konstruktiewer
Oortreffende trap: konstruktiefste
Attributief: konstruktiewe
Partitief: konstruktiefs

Betekenis:
• Wat positief opbou en die afbreek nie; verbetering en vooruitgang teweegbring.

Gebruik:
• Kritiek is afbrekend terwyl kommentaar konstruktief en opbouend is.

Sinoniem:
• hoopvol
• nuttig
• opbouend
• positief
• verheffend
• vormend

Antoniem:
• destruktief

Verwant:
• konstruksie

Vertaling:
Engels: constructive
Nederlands: constructief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verwek
Volgende onderwerp: kwaliteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 23:17:44 UTC 2025