Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleinsielig
kleinsielig [boodskap #135922] Fri, 12 March 2021 13:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleinsielig
Afbreking: klein•sie•lig
Samestelling: klein + siel + -ig


Byvoeglike naamwoord: kleinsielig
Attributief: kleinsielige

Betekenis:
• Bekrompe in uitinge en opvattinge, of wat daarvan getuig.

Gebruik:
• Ons kan kleinsielig wees en mense slegter behandel as wat hulle ons behandel, of grootmoedig en hulle beter behandel as wat hulle ons behandel.

Sinoniem:
• bekrompe
• enghartig
• kleingeestig
• verkramp

Antoniem:
• grootmoedig

Afgelei:
• kleinsieligheid

Vertaling:
Engels: petty, small-minded, narrow-minded
Nederlands: kleinzielig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: watergat
Volgende onderwerp: fondament
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:01:13 UTC 2025