Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besienswaardigheid
besienswaardigheid [boodskap #135919] Thu, 11 March 2021 19:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
besienswaardigheid
Afbreking: be•siens•waar•dig•heid
Samestelling: besienswaardig + -heid


Selfstandige naamwoord: besienswaardigheid
Meervoud: besienswaardighede
Verkleinwoord: besienswaardigheidjie
Meervoud van verkleining: besienswaardigheidjies

Betekenis:
• 'n Plek of voorwerp wat gereeld deur mense vir besigtiging besoek word.

Gebruik:
• Die belangrikste besienswaardigheid van die Pionier-opelugmuseum is die plaasopstal wat in 1848 gebou is.

Sinoniem:
• aantreklikheid
• lokmiddel
• merkwaardigheid

Vertaling:
Engels: tourist attraction, curiosity, sight
Nederlands: bezienswaardigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klaend
Volgende onderwerp: boetiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 23:23:06 UTC 2025