klaend [boodskap #135918] |
Thu, 11 March 2021 19:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klaend
Afbreking: kla•end
Byvoeglike naamwoord: klaend
Attributief: klaende
Betekenis:
• Wat kla; ongenoeë te kenne gee.
Gebruik:
• Sommige mense sal verbitterd en klaend doodgaan.
Sinoniem:
• brommend
• klaaglik
• klaerig
• neulend
• ontevrede
• pruttelrig
• weeklaend
Vertaling:
Engels: complaining, moaning
Nederlands: klagend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|