tannien [boodskap #135916] |
Thu, 11 March 2021 18:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tannien
Afbreking: tan•nien
Selfstandige naamwoord: tannien
Meervoud: –
Betekenis:
• Organiese verbindings in verskeie plante met 'n bitter, sametrekkende smaak en 'n rooibruin neerslag.
Gebruik:
• Gewone tee en koffie bevat tannien, maar rooibostee is vry daarvan.
Wisselvorm:
• tannine
Sinoniem:
• tannoïede
Afgelei:
• tanniensuur
• tannienverbinding
Vertaling:
Engels: tannin
Nederlands: tannine
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|