krasser [boodskap #135915] |
Thu, 11 March 2021 14:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
krasser
Afbreking: kras•ser
Selfstandige naamwoord: krasser
Meervoud: krassers
Verkleinwoord: krassertjie
Meervoud van verkleining: krassertjies
Betekenis:
• Instrument waarmee gekras word, soos die harde, spiraalvormige borsel waarmee geweerlope skoongemaak word.
Gebruik:
• 'n Geweer se loop moet gereeld met 'n krasser skoongemaak word.
Wisselvorm:
• kraster
Sinoniem:
• krapper
• krasyster
Vertaling:
Engels: scratcher, scratch awl
Nederlands: krasser
Nota:
• Krasser word ook byvoeglik gebruik as die vergrotende trap van kras.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|