Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swig
swig [boodskap #135913] Thu, 11 March 2021 13:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
swig
Afbreking: swig


Werkwoord: swig
Verlede tyd: het geswig

Betekenis:
• Toegee, oorgee of jouself onderwerp.

Gebruik:
• Veg soos 'n man, of swig en gee oor!

Sinoniem:
• aanvaar
• berus
• ingee
• kapituleer
• meegee
• oorgee
• opgee
• toegee
• wyk

Afgelei:
• swigtend
• swigting

Vertaling:
Engels: to give way, yield, surrender
Nederlands: zwichten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dennebos
Volgende onderwerp: geweerloop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:57:18 UTC 2025