Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dennebos
dennebos [boodskap #135912] Thu, 11 March 2021 13:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Dennebos.
'n Dennebos.
dennebos
Afbreking: den•ne•bos
Samestelling: denne + bos


Selfstandige naamwoord: dennebos
Meervoud: dennebosse
Verkleinwoord: dennebossie
Meervoud van verkleining: dennebossies

Betekenis:
• 'n Bos van dennebome (of ander naaldbome).

Gebruik:
• Rooikappie het in die dennebos verdwaal.

Sinoniem:
• dennewoud
• naaldbos

Vertaling:
Engels: pine forest
Nederlands: dennenbos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heenkome
Volgende onderwerp: swig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:03:15 UTC 2025