vlinderslag [boodskap #135899] |
Wed, 10 March 2021 12:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vlinderslag
Afbreking: vlin•der•slag
Samestelling: vlinder + slag
Selfstandige naamwoord: vlinderslag
Meervoud: vlinderslae
Betekenis:
• Swemstyl waar beide arms gelyktydig vorentoe beweeg word, gevolg deur 'n skop met beide bene tegelyk.
Gebruik:
• In teenstelling met die bors-, rug- en vryslag vereis vlinderslag 'n goeie tegniek en sterk spiere.
Verwant:
• borsslag
• kruipslag
• rugslag
• vryslag
Vertaling:
Engels: butterfly stroke
Nederlands: vlinderslag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|