Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » depressief
depressief [boodskap #135897] Wed, 10 March 2021 11:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
depressief
Afbreking: de•pres•sief


Byvoeglike naamwoord: depressief
Vergrotende trap: depressiewer
Oortreffende trap: depressiefste
Attributief: depressiewe

Betekenis:
• Wat van depressie of depressiwiteit getuig; die gemoedstoestand as 'n mens neerslagtig en lusteloos voel.

Gebruik:
• Sommige troeteldiere het baie liefde en interaksie met hul eienaars nodig en kan depressief raak as hulle te min aandag kry.

Sinoniem:
• droefgeestig
• melancholies
• melankolies
• mismoedig
• neerslagtig
• onderdrukkend
• somber
• swaarmoedig
• verslae

Afgelei:
• manies-depressief

Vertaling:
Engels: depressed
Nederlands: depressief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wonderbaarlik
Volgende onderwerp: afspreek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:40:05 UTC 2025