sololopie [boodskap #135895] |
Wed, 10 March 2021 09:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sololopie
Afbreking: so•lo•lo•pie
Samestelling: solo + lopie
Selfstandige naamwoord: sololopie
Meervoud: sololopies
Betekenis:
• 'n Lopie (resies) wat iemand op sy eie en sonder hulp onderneem.
Gebruik:
• Die rugbyspeler het 'n drie na 'n sololopie wat 50 meter vir sy span gedruk.
Afgelei:
• skitter-sololopie
Vertaling:
Engels: solo run, solo race
Nederlands: solorennen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|