rekordhouer [boodskap #135888] |
Tue, 09 March 2021 18:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rekordhouer
Afbreking: re•kord•houer
Samestelling: rekord + houer
Selfstandige naamwoord: rekordhouer
Meervoud: rekordhouers
Verkleinwoord: rekordhouertjie
Meervoud van verkleining: rekordhouertjies
Betekenis:
• Iemand wat 'n vorige beste prestasie oortref het en tans die rekord hou.
Gebruik:
• Wayde van Niekerk is die Suid-Afrikaanse rekordhouer vir die 400 meter.
Vertaling:
Engels: record-holder
Nederlands: recordhouder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|